UEFA Europa League

UEFA Europa League
2024–25 UEFA Europa League
Beskrywing.
Kenteken van die UEFA Europa League

Sportsoort Sokker
Gestig 1955
Eienaar UEFA
Inwydingseisoen 1955–1958
Deelnemende lande Europa
Aantal spanne 48 (groepfase)
Mees onlangse kampioen Vlag van Italië Atalanta (2024)
Verwante kompetisies UEFA Superbeker
UEFA Champions League
FIFA-Klubwêreldbeker
Logo van die UEFA Europa League
Kenteken van die Europa League op die veld voor die wedstryd tussen BSC Young Boys en FC Zenit Sint Petersburg in 2011
Die trofee waarom sedert 1972 meegeding word
Kaart van UEFA-lidlande wat in die UEFA Europa League verteenwoordig is:

   UEFA-lidland wat tydens die groepfase verteenwoordig is

   UEFA-lidland wat nie tydens die groepfase verteenwoordig is nie

   Nie 'n UEFA-lidland nie

Die UEFA Europa League is die tweede Europese bekertoernooi vir sokkerklubs ná die Champions League. Die toernooi word deur UEFA georganiseer. In 1999 is die toernooi met die Bekerwenner-beker saamgesmelt. Tot 2009 het die toernooi UEFA-beker geheet, maar nadat die toernooi met die Intertoto-beker saamgesmelt het, is die naam verander.

Die huidige kampioen is Atalanta. In 2024 het hulle die beker (vir die eerste keer) ingepalm deur in die eindstryd Bayer Leverkusen met 3–0 te klop.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne